Liewe Justin & Beatrix, ek dink nie ek het al ooit ‘n paartjie so gelukig op hulle trou dag gesien nie! Dit was net ‘n fees om deel van julle sprokie te wees! Julle is pragtig en bly altyd net so gelukkig! xxx