“Elke keer as ek in jou oë kyk gaan my hart op ‘n nuwe avontuur en elke keer as jy jou pinkie in myne vleg deel ons harte die nostalgie van al die reise waarop hulle saam was. Saam met jou wil ek in die kombuis dans tot jou lagplootjies die kammapunte van ons liefde en storie word, want my, vir altyd begin en eindig by jou”. -Kaalwoorde

Venue: Lavender Hill

Flowers: Blommies

Hair: Jakkie Orsmond (Hair Affair)

Make-Up: Donique Leonard (Flawless by Donique)