This glorious life is not simply to endure it, but to soar, stumble and flourish. Learn to fall in love with life’s existence. We were born to live not to merely exist. Ek love winter troues! Ian & Lane julle troue was n fantastiese “winter-bruilof-fees”. Julle is ‘n wonderlike paartjie met warm groot harte waar almal tuis voel. Hoop vir julle baie goeie oes-jare, met reën op die regte tyd, vrede, liefde en geluk.

Venue: Monte Bello Estate Bloemfontein
Floral Design: Rosepark Floral Design
Second Shooter: Ilana van Zyl
Makeup: Karlé Potgieter