Eben & Dore, Pepper Tree Wedding
“The purpose of this glorious life is not simply to endure it, but to soar, stumble, and flourish as you learn to fall in love with existence. We were born to live, my dear, not to merely exist.”
Van dag een wat ek met Dore en Eben gepraat het, het ek geweet die troue gaan WOW wees. Ek love julle styl, persoonlikheid en julle “vibe”. Partykeer ontmoet ek ‘n paartjie en dit voel vir my ons is eintlik ou vriende. Dis hoe ek oor julle voel. Dankie vir die groot voorreg om julle storie te kan vertel.
Dit was vir my heelik! Liefde, Anneke
Venue: Pepper Tree
Flowers & Decor: Blom Online