Rian & Carlé, Pepermossie Wedding

“Jou denke sal myne omhels
jou begin sal my begin wees
jou einde my einde” -Antjie Krog

Rian & Carle, trou die 19 Mei 2018. Daar is so baie dele van julle troue wat ons almal se harte geroer het…en vir die meer emosionele se oë vol trane laat opdam het. Wat vir my die mooiste was is die  “Wedding vows” aan mekaar. Ek deel so ‘n klein deeltjie:

“T.T Cloete skryf in een van sy gedigte aan sy vrou: “Kyk ek na die melkweg, in die gras, in die water, na die boog van die aarde, altyd iewers is jy ingepas.” Dit is met geen toeval dat wanneer ek die letters in jou naam herrangskik, dit die Engelse woord “Rain” word nie. Alles omtrent jou is ’n verfrissing vir my siel. Daar is op hierdie aarde niks wat so lekker ruik so die aarde na ’n bui reën nie, daar is selfs ’n woord daarvoor: “petrichor”. Jou teenwoordigheid bring hoop, vertroosting en gee lewe. Dit is my wens dat ons vir die res van ons lewens mekaar met dieselfde opgewondenheid tegemoet sal kom, soos wat die aarde ’n bui reën verwelkom” -Carle

“Ons lewe saam gaan vol avonture en mooi oomblikke wees. Die tye wat jy vir my klavier speel en saggies my rug streel. Die tye wat jy vir my lag, en ek vir jou. Dit is soos musiek in my ore en dit laai my siel. Jy is my perfekte lewensmaat, my sielsgenoot my beste vriend. Ek het die een gekry waarvoor my siel lief is. Jy was soos ‘n ster vir my, vêr stil & rein… my siel die donker water waar jou beeld in skyn. Ek kan dit nog steeds nie glo dat jy myne is nie.”

Ek bid dat julle altyd so Lièf bly!

Anneke

Venue: Pepermossie Wedding Venue

Makeup: Karlè Potgieter

Flowers & Dekor: Pepermossie en Kleinmossie

Stationary: Something Golden Design Studio

Flower Headpice: Room of Bloom

Bethlehem Styled Session

“Welcome to Wonderland, should we go on an adventure or should we have tea first?”

Since I moved to Bethlehem last year September I had a dream of doing a styled shoot in collaboration with local talent! I met up with Stephani of Ruby Whoo Event Makeup and Elize form All in One Party Hire, they were just as excited as I were and we started to dream together…

We decided to go for a moody color palette, rich textures, and vintage furniture. I love how the combination of color and texture adds something unique to our wedding design. This is a bold concept and it somehow makes you feel you are Alice in Wonderland.

If you plan to get married in the Easton Free-state, we are your suppliers!!

Thanks for everyone’s hard work and for making my dream possible!

Styling, Floral, and Décor: All in one Pary Hire

Makeup: Ruby Whoo Event Makeup

Wedding Dress: Vonvé Bridal Couture

Bridesmaids Dress: Elsie van Jaarsveld

Venue: Babersbaai, Bethlehem

Models: Stephani Hatting & Mar-Louise Olivier

Stationary: Something Gold Design Studio

Morne & Johandre, Pepermossie Wedding

Sometimes home has a heartbeat”
Morne & Johandre got Married on the 12 May 2018, the most beautiful Autumn day!
There are so many things I loved about your wedding! Pepermossie, the color theme, Johandre’s dress and defiantly all the intense moments. Johandre is a Photographer and a Graphic Designer herself and it defiantly shows off in all the detail she put in. Morne your hart is so soft when it comes to your bride and I just love that about you!
M&J bly altyd so intens lief vir mekaar! Dankie dat ek deel kon wees van al julle mooi!
Baie liefde,
Anneke